AFRIKAANSE & ENGELSE WOORDE UIT MY PEN

Vang die Maan

 

Hande reikend boontoe, omarm die son.

Kindertyd speletjies van vang die maan, sy enigste verweer teen die seer.

 

 

Onthou jy nog jou liedjies?