Learning to dance with life

She ran her hand along the row of book spines. The titles were familiar. Some plots still fresh in her mind, others just vague memories … Volume 1 Wide eyed innocent wonder Volume 2 Little girl lost – Invisible and observing, how to stay hidden…

Jou naam ……

…… Jou naam roep verborge beelde op van nagte van skilder en skryf en lag en liefde en glase wyn voor ‘n kaggelvuur.   Van winter boeretroos oggende by die ou houttafel, in blikbekers saam ouma se karringmelk beskuit en Wagter en Kietsie in…

Hierdie voëltjie is nie dood nie

Is jy die duiwel wat my bang wil maak of is jy ‘n vriend wat aan my hand wil raak? Hierdie voëltjie is nie dood nie maar sy kry maklik seer. Sy wil vir jou sing en met jou speel maar sê nou dit…

Copyrighted Image