Onthou jy nog jou liedjies?

Onthou jy nog jou liedjies? Die liedjies wat jou maak wie jy is, die liedjies wat net jy kan sing, die liedjies wat jou help om staande te bly in donker tye, die liedjies wat genesing bring? Somtyds moet ‘n mens ver in jou…

Somtyds

Somtyds pols my hart met die ritme, kleure en klank van ‘n sigeuner, helder, gloeiend, rasend-dansend met armbande klingelend om ‘n warm vuur. Onnutsig, tartend, uitdagend. Somtyds treur my dorstende, gekwelde hart in mistig-grys minieur tone soos ‘n violis wat na sy tuisland hunker….

Miranda muis soek maatjies

Miranda soek maatjies. Miranda muis bly saam haar mammie en pappie en agt boeties en sussies in ‘n knus nes in ‘n ou houtstomp. Hulle is omring deur mooi ou bome, baie ander gediertetjies en selfs ‘n paar feetjies. Miranda is altyd flink uit…

Copyrighted Image