Onthou jy nog jou liedjies?

Onthou jy nog jou liedjies? Die liedjies wat jou maak wie jy is, die liedjies wat net jy kan sing, die liedjies wat jou help om staande te bly in donker tye, die liedjies wat genesing bring? Somtyds moet ‘n mens ver in jou … Continue reading Onthou jy nog jou liedjies?